Sterrekyk op Paarlberg by die Taalmonument
Saturnus is die middelpunt van ’n aandbyeenkoms op Vrydag 27 November.
Argieffoto · Missysimons · CC BY-SA 3.0
Saturnus is die middelpunt van ’n aandbyeenkoms op Vrydag 27 November.
Argieffoto · Missysimons · CC BY-SA 3.0
Die naamsbesluit is in Februarie gepubliseer. In Oktober het die minister ontken dat hy dit teruggetrek het.
Argieffoto · AerialcamSA · CC BY-SA 4.0
’n Gesprek oor ’n ou foto of ’n geliefde uitdrukking kan ’n goeie begin wees. Só maak jy ’n opname wat ander later kan verstaan.